Referrals

 

R

Great and neat work. Thank you very much. Well done

Mnr. Steyn – Hendrina

R

Baie dankie vir die werk wat gedoen is dit lyk regtig baie mooi.
Marisa Michau

R

Dankie vir my kroeg. Dit lyk stunning ! Dis presies wat ek in gedagte gehad het.
Christo Mouton.
Midlands Estate

R

Die kaste lyk baie mooi .Dankie vir jou goeie en vinnge diens.
Afriplan – Middelburg

R

Verskriklik baie dankie baie dankie vir al jou moeite en hulp. Dit word baie waardeer. Lorette Bruwer. Robertslandgoed.

R

Honest advice from the start . Professional staff . So very Happy with my new bathroom cabinet.
Lebo
Mhluzi

R

Thanking you and your staff for the wardrobes you installed yesterday. I have worked with cowboys in town before but you guys are the professionals. May God bless your business.
Sam Mokoena
Aerorand

R

Hangkaste lyk ongelooflik mooi. Sal julle enige tyd aanbeveel in die dorp. Skitterende diens en raad wat julle verskaf.
Christoffer Brown
Witbank.

R

Cindy was so dol gelukkig met haar nuwe kombuis. Ek is nog meer gelukkig met myne wat julle laasweek gedoen het. Nogmaals dankie vir als. Julle is no 1 in die dorp!!!!!!!
Mathilda Silver
Kanonkop.

R

Was a pleasure to do these renovations with you guys! Wish other companies in town can implement the same service levels as MCG.You are the buzz word in town for kitchens and wardrobes and we can see why. God bless.
Mr. Omar
Middelburg

R

My kas lyk baie mooi dankie. Ek sal julle defnintief weer gebruik.
Stephan
Middelburg

R

Thank you for making my dream come true. My kitchen is Unique and beautiful. Thank you for your professional behaviour and kindness.
Karin
Middelburg

R

My kitchen was done in just more than a day. It is very effective and convenient.
Ramodike
Middelburg

R

Dankie vir netjiese werk.
Christine
Middelburg

R

Workmanship is beautiful. Chris was great with advice and guidance. We are very happy with the end result.
Sulter
Witbank

R

Thank you for the exceptional customer service received. A job well done! We appreciate you accommodating us on short notice during the busy year end. We will definitely refer your service.
Mandy
Middelburg

R

In November 2017 het Cabinets & Granite ons kombuiskaste installer.
Ons kan met die grootste vrymoedigheid vertel van hulle vriendelikheid, hulpvaardigheid en professionaliteit. Hulle het hulle werk met oorgawe en entoesiasme gedoen, en hulle lê klem op tevredenheid van die klient.
Ons kan Cabinets & Granite regtig aanbeveel vir enige iemand wat soek na stylvolheid en goeie vakmanskap!
Gustav & Theunie Heinz
Ermelo

R

Baie dankie vir die mooi kaste en goeie diens. Jou personeel is baie vriendelik en professioneel.
Petro van Rensburg
Kanonkop

R

Thanks the kitchen came out great. Thanks !!!
Willem Badenhorst
Kanonkop

R

Dankie vir ons pragtige kombuis. Dit het beter uitgekom as wat ons ooit kon beplan het .Dankie vir julle eerlike en spoedige diens.
Karel Smit
Kanonkop

R

Baie dankie vir julle flinke diens ons waardeer dit.
Eugene Ellis
Kanonkop

R

Baie dankie vir die profesionele diens.
Andre van Aarde
Aerorand

R

The wardrobes are perfect.
Evans
Arnot

R

Your quotation price was unbelievable …. Your end product for the new kitchen was incredible. We will use your services again soon for the wardrobes. Compliments to you and your staff. Good old fashioned honest reliable service.
Susan Meegan
Belfast.

R

Granite looks so nice. Timely service and thousands cheaper than other quotations.
Steve
X2 Mhluzi

R

We only received honest and reliable service from your company. We thank you for keeping our ideas a priority and our budget in check. We will recommend you to all our friends.
Rene Smith
Witbank

R

Wow… I’m like totally amused, never seen anything this neat! Excellent! Very professional guys. I’m very happy. Would recommend you and use you for my design of my entire house cupboards. Thank you
Fatima
Middelburg

R

Excellent service and standards
Vonita
Middelburg

R

Hiermee wil ons baie dankie sê vir puik diens. Die personeel is baie deeglik en bekwaam! Ons kaste is van puik gehalte en ons het waarde vir ons geld gekry.
Booyens
Bethal

R

The Cabinets & Granite Company team was always willing to go out of the way to satisfy our needs and ideas. The installation done was very professional. We would refer your services to friends ad Family.
Mr & Mrs Mtsweni
Tongaat str, Middelburg

 

R

Baie dankie vir die mooi kaste en goeie diens. Netjiese afronding en plek is skoon gelos.
M Kruger
Presidentsrus

R

Work was done speedy with minimum disruption. Thank you
Master Maths
Witbank

R

Dankie vir julle goeie werk, dit word waardeer.
Mnr Dique
Middelburg

R

Hout blad lyk uitstekend!
Goeie gehalte produkte en material. Professionele diens!
Mnr & Mev Bornman
Middelburg