Vacancies

Sales Consultant / Administration
Graniet Verwerker / Installeerder
Kabinetmaker

Ons benodig kanidate wat belangstel om opgelei te word in die volgende afdelings:


Job Definition


  • Responsible for managing overall client & staff relationships, generating new business opportunities.
  • Managing all aspects of administration.

Application Requirements


  • Female.
  • Age 35 – 45
  • Valid Driver’s Licence
  • Own Transport
  • Good Health
  • Afrikaans & English speaking
  • Knowledge of the cabinet and granite trade will be a huge advantage

Additional Requirements


  • Office Hours 08h00 – 16h00.
  • 2 x Saturdays 09h00 – 13h00

Remuneration negotiable
If interested in the above position, please fax through your 1-PAGE CV to +27 (0) 13 282 3377.


Graniet Verwerkers / Installeerders

Die sny , poleer en installasie van granietblaaie vir kombuise , kroeë en badkamer kabinette.


Kabinetmakers
Bou van kombuis en hangkas kabinette, kroeë en badkamer kabinette.
Kanidate vir bogenoemde poste moet:

  • Fiks en gesond wees en bereid wees om swaar voorwerpe te kan dra.
  • Bereid wees om oortyd te werk (Saterdae van 08h00 – 13h00).
  • Bestuurslisensie sal ‘n aanwins wees.
  • Kanidate moet eie ”jeans” en hardeskoene voorsien.Maatskappy hemde sal voorsien word.
  • Salaris sal na 3 maande proeftydperk aangepas word.
  • Weeklikse evalueerings sal op kanidate toegepas word.

Faks asseblief slegs ‘n EEN ( 1) Bladsy CV na 013 282 33 77.

Toon asseblief op CV aan vir watter pos aansoek gedoen word.